LISTEN ON

DOWNLOAD “We’ll Rise” SONG AND LYRIC VIDEO FREE

Sosiale media

FACEBOOK

Rudi Muller
Rudi Muller6 days ago
When David faced Goliath, he didn't talk about how dangerous Goliath was.
He talked about the greatness of God.
Don't talk fear. Talk faith.
Rudi Muller
Rudi Muller1 week ago
Hallo julle,

Hoop dit gaan goed met almal!

Sien uit om jou daar te sien!
Rudi Muller
Rudi Muller1 week ago
Hallo julle,

Vertrou dit gaan goed met almal!

Mag 2026 net Voorspoedig, Geseënd en gevul wees met God se Guns en Genade!

Ek is opgewonde om te deel dat ek vanoggend 4h04 my rekenaar afgeskakel het. n Maand en n half reis wat tot n einde gekom het. Nie dat dit eintlik die einde is nie maar wel die begin van n nuwe seisoen wat aangebreek het. Nogals ironies dat dit op 1 Januarie 2026 | 04h04 moes gebeur het. Sou ek dit anders wou hê? Vir seker nie!

Hierdie boek het ontstaan uit my eie geloofspad, uit oomblikke van sekerheid en twyfel, verlies en genesing, stilte en gehoorsaamheid.
Dit is geskryf vir die alledaagse lewe.
Vir die werksplek.
Vir mense wat glo, maar soms ook onseker voel.

Is ek seker wat die volgende stappe gaan wees, nie eintlik nie. Dit is n hele nuwe ongekende hoofstuk vir my en tyd sal leer. Ek hou julle op hoogte sodra ek meer duidelikheid het oor die vrystelling ensovoorts. Ek moet ook nog in kontak kom met n uitgewer.

Ek kan nie wag om die boek met julle te deel nie.

Laat weet gerus of jy belang sal stel om die boek te lees 😉 ek gaan julle ondersteuning nodig hê😄

foto geleën
Rudi Muller
Rudi Muller2 weeks ago
Rudi Muller
Rudi Muller3 weeks ago
Hallo julle,

Vertrou dit gaan goed met almal! Sien baie uit na vanaand se diens, by ATKV-Drakensville Sien julle daar
Rudi Muller
Rudi Muller3 weeks ago

INSTAGRAM

4 months ago
  • 26
  • 2
4 months ago
  • 4
  • 0
4 months ago
  • 5
  • 0
5 months ago
  • 8
  • 0
6 months ago
  • 19
  • 0
8 months ago
  • 5
  • 0

TELEGRAM